Motor huur by Kaapstad lughawe

Koeberg kern kragstasie is die enigste kern kragstasie in Suid Afrika en op die hele kontinent. Die kragstasie is by Duynefontein geleë na aan Melkbosstrand aan die weskus, so 30km vanaf Kaapstad en word deur Eskom besit. Ingenieurs wat meer wil weet oor kern energie en wat die kragstasie wil besoek kan maklik daar uitkom as hulle ‘n motor huur by Kaapstad lughawe en eenvoudig op die hoofweg klim. Koeberg bestaan al vir langer as 26 jaar en verskaf krag aan die wes kaap. Ses persent van Suid Afrika se krag word daar opgewek. Dit word geskat dat die kragstasie nog aktief sal wees vir 30 tot 40 jaar. Oor die afgelope 26 jaar het Koeberg 81 000 miljoen KWh elektrisiteit opgewek deur sewe en a half ton uraan te gebruik. Die kondensators word gekoel met seewater wat terug gestuur word see toe na dit gebruik is. Dit is een van die redes hoekom kern krag verkies word oor steenkool krag want steenkool kragstasies word verkoel met vars water wat aansienlik meer skaars is, en dit word ook nie hernu nie. Koeberg is so gebou dat dit teen alle gevare beskerm is en dat daar geen radiasie sal uitlek nie al is daar ‘n reuse aardskudding.

ShareThis